Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
SWB 2010: Wat dink jy?
Anton Goosen
2010-06-10 Druk dit/Print it

Ah, the beautiful game! Ek wag al ’n leeftyd hiervoor en gaan elke game vasgenael sit voor die plasma. Dis die grootste gebeurtenis in ons land se geskiedenis - een uit elke sewe mense op hierdie planeet het verlede keer se finaal dopgehou en ek was een. Ek hoop van harte dat daar klankdigte uitsaaihokkies gaan wees, want ek is een van die tradisie-mense wat nog kou aan die idee van die vuvuzela.

Daar is die skrikwekkende kant ook, oa dat Fifa so magtig is dat ’n roomysverkoper byvoorbeeld nie binne 3 km radius ’n handelsmerk mag verkoop wat nie deur Fifa goedgekeur is nie behalwe as die handelsmerk bedek is ingeval ’n TV-kamera dit sou afneem nie. Big Brother stuff en magtiger as die pous.

Miskien moet Fifa sommer die regering permanent oorneem!






Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Eunice Basson
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur