Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
WSB 2010: Het jy steeds die gees, of het jou entoesiasme getaan noudat die Bafanas uit is? Wie ondersteun jy nou en waarom?
Abel Kraamsaal
2010-06-30 Druk dit/Print it

Het jy steeds die gees, of het jou entoesiasme getaan noudat die Bafanas uit is? Wie ondersteun jy nou en waarom?

Ek het die besondere voorreg op die oomblik om op die FiFA IT-span te werk vir drie maande. Dit is mos my alma mater en toe die geleentheid opkom, het ek drie maande van als anders uitgeneem en my lyf kom IT hou.

Ek voel die gees, veral as jy op die pitch staan terwyl die ouens speel en die vuvu’s dreun ... nogals ’n vibe. Ek is nie ’n groot sokkerondersteuner nie en het nie ’n span wat ek regtig wil hê moet wen nie. Dis vir my heerlik om te sien watter verrassings die kompetisie bring, soos hy al gedoen het. Kyk al die 0–0- en 1–0-scores ... en kan jy die Slowenië-Duitsland-wedstryd aan iemand oorvertel? Al wat mens nodig gehad het na daai game was ’n vuil R100-noot en ’n time machine!




Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Oemdhan Pieterse
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur