| LitNet-spens: Limericke sonder brieke |
Nico Luwes
Naam van skrywerNico Luwes Naam van teks Limericke sonder brieke Subgenre Jeugteater woordprogram met musiek en beweging
Kort opsomming
‘n Komiese voordragkonsert oor die geskiedenes van ons land met Maestro as sirkusmeester en spelers wat ‘n aksiebelaaide konsert in die vorm van limericke deur Philip de Vos en Nico Luwes onderneem om uit te vind hoekom ons is soos ons is - nie lekker nie! Geskik vir jeugteater wat ‘n lekker jol wil hê met word sang en dans.
Aantal spelers
Ongeveer 12 tot 20 Vorige opvoerings Wynand Moutonteater UV Kampus 1995 Pryse toegeken Geen Naam van kopiereghouer Nico Luwes Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Nico Luwes 0823742485 of Dept Drama, UV Posbus 339, Bloemfontein >> Klik hier om die drama in PDF-formaat af te laai >> << Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|