Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
My fantasie-kompetisie: Die nagtegaal, die heuningvoƫl
Slagpen
2011-01-19 Druk dit/Print it

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Gideon haal hortend asem toe hy die hoë houthek oopstoot. Soos altyd verwonder hy hom aan die drieverdiepinghuis met die toring soos ’n moskee. Rankplante omraam die vensters en die deur is ’n massiewe, gekerfde blok. Een van haar aanwinste uit die Ooste. Toe hy klop, skwiek die deur oop. Sy asem wil weer begin jaag: dis Brönnhilde Bekemann. In lewende lywe! Hy is steeds verwilderd oor die enormiteit van die oomblik – en die gebeure wat kort tevore daartoe gelei het. Sy glimlag, amper simpatiek: sy kan sy verwonderdheid nie mis nie.

“Kom, die suidoos is ... onplesierig.” Haar stem laat die haartjies op sy boarms rys. Toe draai sy weg en hy weet sy weet dat hy nie sal weier nie. Sonder om die deur toe te maak volg hy haar teen die trap uit. Sy wieg haar aardmoederheupe ritmies en hy staar verruklik na haar ronde boude wat duidelik sigbaar is deur die rooi syrok. Die deur slaan toe met ’n donderende slag en sy draai om, een wenkbrou gelig, net soos op die bekende plakkaat waarop sy Tosca adverteer. Skielik draai sy om, buig af sodat haar enorme boesem skaars binne die rooi gewaad kan bly.

“Ek gaan jou nie vra om my te dra nie, jong man, ons wil nie jou kragte nou al tap nie.” Sy lag klokhelder en Gideon se bene word loodpale. Sy streel sy wang met een hand en kyk reguit in sy oë terwyl die ander hand vinnig by sy broek inseil. Haar hand gly sag en warm om sy klipharde penis. Hy het van hierdie oomblik gedroom sedert die grote diva die huis langs sy ouer s’n betrek het, al drie maand gelede. En toe sy hom na haar huis sien staar, het sy teruggekyk en haar gordyne skielik oopgevlek. Sy was poedelnakend – moes so in die huis rondgeloop het – en skielik het sy haar borste gelig en teen die ruit gedruk ...

Soos nou, maar nou is daar geen venster tussen hulle nie.

“Trek uit, ek hou nie van wag nie,” is haar bevel en toe val sy terug op die mees dekadente hemelbed denkbaar. Wynrooi sy en roomkleurige kantwerk omvou hulle. En haar mollige sagtheid omvou hóm ... Sy lig een vol bors met twee hande asof dit ’n enorme spanspek is. Gideon se bloed bruis in sy ore terwyl hy suig en lek en die groot diva kreun behaaglik, en toe pak sy hom aan sy skouers en druk hom af na haar welige pubiese bos, blond soos haar beroemde lokke. Gideon haal diep asem en trek sy tong stadig oor die sopnat, honger vagina. Hy maak sy monde wyd oop en suig die klitoris, so groot soos een van haar harde tepels, gulsig in. Sy maak oop soos ’n warm vrug, en ... bulk soos ’n gekweste eland. Haar sagte binneboude omklem hom met verbasende krag. Daar is bloedstrepe oor sy rug, maar hy voel dit nie. Haar swaar ooglede fladder en dan kyk die grasgroen oë na hom met soveel oerdierlike wellus dat hy met brute krag opdwing. En haar met alles wat hy het penetreer.

Die onverbloemde genot in die skor kreet por Gideon verder aan toe sy uiteindelik stil raak, en toe hy seker is sy het minstens drie maal gekom, hou hy op. Sy lê ’n paar oomblikke hygend en toe druk sy weer op sy skouers.

“Af,” kom die bevel weer. Maar toe sy kop afgly, keer sy hom. “Wat is jou naam?”

“Gideon.”

“Gideon, lê. ”

Hy sak onseker terug, en dan swaai haar borste vol en swaar voor sy mond en sy penis kry opnuut ’n wil van sy eie. Toe haar vol, sagte lippe stadig oor die kop van sy piel gly, kan hy nie meer terughou nie en kom vol en hard in haar slurpende mond. Hy skrik, maar toe sien hy hoe sy behaaglik die laaste wit draderigheid aflek. Sy lag diep uit haar maag en haar borste skud soos ’n romerige deining.

“Dít, liewe Gideon, is die geheim van Brönnhilde Bekemann se perfekte sopraanstem. Dít en sjampanje. Kom, kom, die toneel skuif. Act two: in die kombuis wag nuwe avonture.”


• Klik hier vir die kompetisie-besonderhede.
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.


Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za



VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Dineke Volschenk
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur