Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za
This is the LitNet archive (2006–2012) Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za
Johann Lodewyk Marais - 2006-09-19
Ou Wyn
In ’n welbedagte bottel rooiwyn op die tafel het skoon sonlig verskyn, want in elke druppel uit dié wingerd loop ’n geheime Bolandse tydlyn.