Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012) Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za
This is the LitNet archive (2006–2012) Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za
Johann Lodewyk Marais - 2008-04-15 ’n Vis swem verby in die bloedrooi aanden gemsbokhorings verleen hulle steun.’n Hiëna staan gestol en snuif aasonder die skrefiemaan aan ’n boomtak.’n Bokkop hang skeef teen die buitemuuren droom die nag deur sy dowwe oë.