Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Taal | Language > Taaldebat | Language Debate > Kennisgewings | Notices > Ensovoort se spesiale nommer oor NALN

Ensovoort se spesiale nommer oor NALN


2009-06-03

Ensovoort se spesiale nommer oor NALN verskyn later hierdie maand.

Ensovoort
Jg 13, nr 1, 2009
NALN en erfenisbewaring
Saamgestel deur Jacques van der Elst en Johann Lodewyk Marais

INHOUD

Redaksionele
Jacques van der Elst
Johann Lodewyk Marais

Toesprake
Beatrice Marshoff: Afrikaners en Afrikaans het ’n rol
Mathews Phosa: NALN en die bewaring van ons erfenis

Artikels
Corlietha Swart: Inleiding tot NALN
O.J. Liebenberg: NALN se totstandkoming, ontwikkeling en transformasie, 1973–2004
Rudi M.R. Venter: Om ’n nuwe NALN te verbeel: Die institusionele rol
van letterkundemuseums/argiewe as bron vir boekstudie en uitgewery-ondersoek in Suid-Afrika
Gerard de Kamper: Die wetlike posisie van museums in Suid-Afrika
George Weideman: ’n Leerstoel vir Afrikaanse kultuurgoed?
Johann Lodewyk Marais: ’n Blik op erfenisbewaring
Fransjohan Pretorius: ’n Historiese blik op bewaring
Hein Willemse: NALN, kultuurskatte en gemeenskaplikheid

Artikels oor ander instansies
Helena Liebenberg: VOC-versameling in Kaapstadse Argiefbewaarplek
Annette Pretorius: A healing journey: The case of Freedom Park

 

Adres vir bydraes en intekening:
Die Redaksie, Ensovoort, Posbus 30314,
Wonderboompoort, 0033, Suid-Afrika.
E-pos: hlomisa@mweb.co.za.

Die tydskrif verskyn twee maal per jaar en kos R50 per nommer, d.w.s. R100 per jaargang.
Intekening vir instansies beloop R75 per nommer, d.w.s. R150 per jaargang.

Ensovoort word met die ondersteuning van die Eenheid vir Akademiese Geletterdheid aan die
Universiteit van Pretoria uitgegee.

Finansiёle bystand deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir die publikasie van hierdie nommer word met dank erken.